ROBBIE KLAY
Robbie Klay het as
kinderster reuse sukses met CD verkope en lewendige optredes behaal.
As tiener het sy gewildheid onder Suid-Afrika se jong meisies net gegroei en met
vele treffers op sy kerfstok is Robbie steeds so gewild soos altyd. Hy is een
van die besigste kunstenaars in die land en gee sowat jaarliks 200 konserte.
Spesiaal vir die Feesseisoen is Robbie terug met twee splinternuwe treffers en
twee nuwe verwerkings van vorige treffers. “Co-co” en “Ra Ta Ta” gaan
Suid-Afrika skud met hul polsende ritmes en Robbie se energieke vertolking...Op
17 is Robbie reeds een van gewildste sangers in Afrikaans en
met
RA TA TA gaan
hy sy reputasie net verstewig.
Robbie Klay se 'single' met 4 polsende treffers is 'n moet vir jou kerskous
hierdie jaar! Moenie jou kerspartytjie daarsonder hê nie!
Robbie Klay is een van
die besigste en gewildste kunstenaars in Suid-Afrika. Treffers is sy 5de album
en BMG /VAT 5 Musiek is trots op hierdie jong kunstenaar wat die afgelope 5 jaar
al meer as 40 000 eenhede in Suid-Afrika verkoop het en homself gevestig het as
'n huishoudelike naam in die land en Namibia. Die album word uitgereik om Robbie
se dae as kinderster af te sluit en sy ondersteuners voor te stel aan die nuwe
hartebreker op die SA musiektoneel... die 16 jarige Robbie Klay!
Robbie Klay het die afgelope 5 jaar onder Jurie Els se produksieleiding 'n hele
klomp trefferliedjies opgeneem. Wie kan ooit sy weergawes van BLOUBUL; GEE DIE
HOND WIND en GAUTENGELENG vergeet? Of wat van die skreeusnaakse TOKOLOSH en
DASIEFOUTIE (OP AMANZIMTOTI)? Robbie Klay se jongste uitreiking Treffers bevat
21 fantastiese snitte met daardie onmiskenbare Robbie Klay aanslag. Daar is oues
(MACARONI; EK WEET JY WEET en DANKIE VIR MY LEWE) en nuwes (IKO IKO; MY HART
SLAAN BUM BUM BUM en HOT SHOT CITY) en selfs 2 opwindende nuwe rave remixes deur
DJ Willeding (WYS MY DAT JY MY STEEDS LIEFHET en die keurspel BLOMMETJIE GEDENK
AAN MY / SWEET LITTLE ROCK 'n ROLLER). Voeg daarby 'n ongelooflike 6 bladsy
CD-boekie wat wemel van smeulende foto's van die sexy 16-jarige Robbie Klay en
menige versamelaarsfoto van Robbie sedert sy babadae en jy het 'n trefferalbum!
Robbie Klay already has his own signature range of sunglasses and a Robbie Klay
line of clothing is in the making. Robbie is a popular young model a talented
boxer and a veteran performer, having spent most of his young life doing shows
and recording / promoting his albums. He is very popular on TV and his latest
video (MY HART SLAAN) BUM BUM BUM is one of the most frequently requested
video's on the Monday night SABC 2 interactive request programme BELBOKS.
Robbie's previous BMG / VAT 5 album IKO IKO NET VIR JOU is now becoming quite
popular (having sold over 3500 units to date). Understandably it took a while
for the South African audiences to get used to Robbie's new image (he cut his
long hair which was his trademark during his childhood career) and his amazing
new adult voice.TREFFERS is the ultimate Robbie Klay album since it features 21
of his most popular tracks recorded during the past 5 years and it introduces
him as SA's only 16 year-old teen idol.
The brand new ROBBIE KLAY song SKOONMA is destined to become a comedy classic
and it is bound to be heard at many a wedding reception across the country even
though the mothers-in-law may not approve!!
TREFFERS sluit 'n paar opnames in wat ong nooit voorheen op CD beskikbaar was
nie. Versamelaars en Robbie Klay aanhangers gaan mal wees oor hierdie album want
Robbie Klay se TREFFERS is werklik puik waarde vir geld met 21 treffersnitte en
'n ongelooflike CD-boekie. Kry dit!!
Click on the photos to buy
Hier is Robbie se BLOG
Plaas jou as kunstenaar op hierdie webblad. GRATIS.