Kunstenaars word gratis op hierdie website
geplaas. Al wat ek vra is om sodra
jy 'n nuwe CD bekendstel, een aan my te stuur. Ons almal weet hoe duur die CD's
is.
Hierdeur kan ek meer van jou musiek op funksies speel. Dit sal op reg waardeer
word en ek sal melding
daarvan maak.
email jksound@webmail.co.za om jou as kunstenaar op die webblad te plaas. GRATIS.